![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 12 > Mathematics
The Ultimate Grade 10 -12 Maths Study Guide.
The Grade 12 Maths Papers & Answers were compiled and designed by an expert team of maths educators. They provide comprehensive, in-depth exam revision and are intended to extend mathematical thinking and expertise beyond the norm. These exam papers allow you to master your problem-solving techniques in timed, exam conditions. They will also enable you to find and troubleshoot areas of the Grade 12 Maths curriculum that you need to work on. This comprehensive study guide contains:
Adding these Grade 12 Maths Exam Papers and Answers to your test preparation repertoire will enable you to excel in either CAPS or IEB examinations.
Hierdie 2 in 1 studiegids bied aan Graad 12-leerders ’n unieke metode om matriekwiskunde te bemeester en daarin uit te blink. Leerders word deel gemaak van ’n sorgvuldig saamgestelde vraag-en-antwoord-‘leer’ van ontwikkeling en ondersteuning. Hierdie boek bevat ’n uiters omvattende, metodies gerangskikte samestelling van eksamenvrae en – antwoorde, geskik vir beide die NASIONALE en die IEB-wiskunde-eksamens. Die sorgvuldig opgeboude vrae dek ook beide die Graad 11- en 12-inhoud wat in die eindeksamen ingesluit word. Daar is TWEE duidelik onderskeibare afdelings in die boek: Onderwerpgerigte Vrae & Oplossings – om ’n deeglike begrip van teorie, tegnieke & konsepte in elke onderwerp te ontwikkel. 14 Eksamenvraestelle en Memo’s wat uit vorige vraestelle saamgestel is. In die eerste afdeling van die studiegids is vrae in aparte ONDERWERPE gerangskik, wat leerders in staat stel om een onderwerp op ‘n slag te bemeester. Die vrae is gegradeer en gegroepeer om leerders in begrip, selfvertroue en kundigheid te help groei. Dit dek nie net die Graad 12-inhoud nie, maar ook alle vorige (Graad 10 & 11) konsepte wat noodsaaklik is vir begrip en sukses. In die tweede afdeling is die 7 eksamenvraestelle volgens die Nasionale Eksamenriglyne saamgestel en kognitiewe vlakke en gewigstoekenning per onderwerp is in ag geneem. Vrae is met omsigtigheid uit die 7 eksamenvraestelle gekies sodat dit alle aspekte en tegnieke van alle onderwerpe volledig dek. Nuttige notas, opsommings en teksraampies met raad word regdeur die publikasie gegee. Hierdie topverkoper bied regdeur die jaar uitstekende voorbereiding vir KABV- en IEB-matrikulante en het al baie leerders gehelp om bo hul verwagtinge in hierdie belangrike vak, sukses te behaal.
What makes the Platinum Mathematical literacy grade 12 course unique? Key words boxes, remember boxes, Did you know? and term summaries in the learner's book, enhance understanding of important concepts; worked examples prior to exercises, provide a clear, visual example for learners to follow when completing exercises; margin notes assist learners to further understand important concepts; revision tests after each topic, in the learner's book serve as adequate test and exam preparation; term 4 in the learner's book focuses completely on exam revision and exam preparation; photocopiable target worksheets for each topic provide for additional remediation and extension exercises; photocopiable tests and examinations which satisfy CAPS formal assessment requirements; all formal assessments are fully photocopiable and have detailed memoranda attached. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 12 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat 'n naslaan-afdeling oor basiese vaardighede om konsepte in Wiskundige Geletterdheid te hersien, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help, 'n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind, 'n opsommende kontrolelys en hersieningsoefeninge aan die einde van elke onderwerp.
What makes the Platinum Mathematics grade 12 course unique? Platinum Mathematics is the only series by any publisher to have been approved from grades 1 to 12; a textbook and study guide in one complete package. No need for any additional study material; revision tests after each topic, as well as term 4 focusing completely on exam revision and exam preparation; complete mid-year and preliminary examination papers as well as comprehensive memoranda provided; key words boxes, remember boxes and margin notes, highlight and remind learners about important concepts which they have covered previously and will need to apply in the relevant topic; photocopiable target worksheets provided for remediation and enrichment, for all topics; worked examples prior to exercises, provide a clear, visual example for learners to follow when completing exercises; photocopiable tests and examinations which satisfy CAPS formal. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

The series was written to be aligned with CAPS. A possible work schedule has been included. Each topic start with an overview of what is taught, and the resources you need. There is advice on pave-setting to assist you in completing the work for the year on time. Advice on how to introduce concepts and scaffold learning is given for every topic. All the answers have been given to save you time doing the exercises yourself. Also included are a full-colour poster and CD filled with resources to assist you in your teaching and assessment.
Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet. Gratis studiegids.
What makes the Platinum Mathematics Grade 12 course unique? Platinum Mathematics is the only series by any publisher to have been approved from grades 1 to 12; a textbook and study guide in one complete package. No need for any additional study material; revision tests after each topic, as well as term 4 focusing completely on exam revision and exam preparation; complete mid-year and preliminary examination papers as well as comprehensive memoranda provided; key words boxes, Remember boxes and margin notes, highlight and remind learners about important concepts which they have covered previously and will need to apply in the relevant topic; photocopiable target worksheets provided for remediation and enrichment , for all topics; worked examples prior to exercises, provide a clear, visual example for learners to follow when completing exercises; photocopiable tests and examinations which satisfy CAPS formal. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
Spot On is spot on! The most popular course in South Africa, Spot On has everything a learner needs in one book. Spot On improves results, makes learning enjoyable, makes teaching a pleasure and is easy to use. The Spot On Teacher’s Guide comes with printable planning material, Formal Assessment Tasks, revision tests and exams.
Hierdie volledige samestelling van vrae en antwoorde, saamgestel deur ‘n topspan wiskunde-deskundiges, is geskik vir eksamenhersiening. Die doel was, egter, om wiskundige denke en bekwaamheid verby die norm uit te brei. Dit bevat: 10 Vraestel 1 Vraestelle met Memo’s en 10 Vraestel 2 Vraestelle met Memo’s. Dit bevat oefenvraestelle en gedetailleerde antwoorde wat leerders in staat stel om te oefen hoe om die vraestel binne die vasgestelde tydsduur van die eksamen te voltooi. Dit beklemtoon ook dele van die kurrikulum wat meer aandag verg. Hierdie studiegids bied uitgebreide oefening in die toepassing van teorie en die ontwikkeling van probleemoplossingstegnieke. Dit sal leerders beslis in staat stel om al die konsepte wat vir beide die KABV- en IEB-eksamens benodig word, te bemeester en om puik te presteer!
What makes the Platinum Mathematics Grade 12 course unique? Platinum Mathematics is the only series by any publisher to have been approved from grades 1 to 12; a textbook and study guide in one complete package. No need for any additional study material; revision tests after each topic, as well as term 4 focusing completely on exam revision and exam preparation; complete mid-year and preliminary examination papers as well as comprehensive memoranda provided; key words boxes, Remember boxes and margin notes, highlight and remind learners about important concepts which they have covered previously and will need to apply in the relevant topic; photocopiable target worksheets provided for remediation and enrichment , for all topics; worked examples prior to exercises, provide a clear, visual example for learners to follow when completing exercises; photocopiable tests and examinations which satisfy CAPS formal. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
Die X-Kit Presteer! Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Studiegids help leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. Die X-Kit Presteer! reeks is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: Die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in 'n japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
SLAAG Wiskundige Geletterdheid se volledige oorsig van die Graad 12 KABV Wiskundige Geletterdheid-kurrikulum sal jou help om vir ’n suksesvolle eindeksamen voor te berei. Hierdie gids voorsien jou van:
|
You may like...
Clean Architecture - A Craftsman's Guide…
Robert Martin
Paperback
(1)
Modeling and Simulation of Invasive…
Sascha Roloff, Frank Hannig, …
Hardcover
R2,653
Discovery Miles 26 530
Architectural Design - Conception and…
Chris A. Vissers, Luis Ferreira Pires, …
Hardcover
Advances in Delay-Tolerant Networks…
Joel J. P. C. Rodrigues
Paperback
R4,669
Discovery Miles 46 690
|