Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
|
Buy Now
Die Antwoord-Reeks Graad 12 wiskunde 2 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R195
Discovery Miles 1 950
You Save: R14
(7%)
|
|
Die Antwoord-Reeks Graad 12 wiskunde 2 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Series: Die Antwoord-Reeks
(sign in to rate)
List price R209
Loot Price R195
Discovery Miles 1 950
You Save R14 (7%)
In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.
|
Hierdie 2 in 1 studiegids bied aan Graad 12-leerders ’n unieke
metode om matriekwiskunde te bemeester en daarin uit te blink.
Leerders word deel gemaak van ’n sorgvuldig saamgestelde
vraag-en-antwoord-‘leer’ van ontwikkeling en ondersteuning.
Hierdie boek bevat ’n uiters omvattende, metodies
gerangskikte samestelling van eksamenvrae en – antwoorde,
geskik vir beide die NASIONALE en die IEB-wiskunde-eksamens. Die
sorgvuldig opgeboude vrae dek ook beide die Graad 11- en 12-inhoud
wat in die eindeksamen ingesluit word. Daar is TWEE duidelik
onderskeibare afdelings in die boek: Onderwerpgerigte Vrae &
Oplossings – om ’n deeglike begrip van teorie, tegnieke &
konsepte in elke onderwerp te ontwikkel. 14 Eksamenvraestelle en
Memo’s wat uit vorige vraestelle saamgestel is. In die eerste
afdeling van die studiegids is vrae in aparte ONDERWERPE
gerangskik, wat leerders in staat stel om een onderwerp op ‘n slag
te bemeester. Die vrae is gegradeer en gegroepeer om leerders in
begrip, selfvertroue en kundigheid te help groei. Dit dek nie net
die Graad 12-inhoud nie, maar ook alle vorige (Graad 10 & 11)
konsepte wat noodsaaklik is vir begrip en sukses. In die tweede
afdeling is die 7 eksamenvraestelle volgens die Nasionale
Eksamenriglyne saamgestel en kognitiewe vlakke en gewigstoekenning
per onderwerp is in ag geneem. Vrae is met omsigtigheid uit
die 7 eksamenvraestelle gekies sodat dit alle aspekte en
tegnieke van alle onderwerpe volledig dek. Nuttige notas,
opsommings en teksraampies met raad word regdeur die publikasie
gegee. Hierdie topverkoper bied regdeur die jaar uitstekende
voorbereiding vir KABV- en IEB-matrikulante en het al baie leerders
gehelp om bo hul verwagtinge in hierdie belangrike vak, sukses te
behaal.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.