|
Books > Health, Home & Family > Handicrafts > Paper crafts
Elizabeth Moad shows you all the techniques you need to make
simple, yet stunning, paper folded flowers. Origami, kirigami and
even teabag folding are used to create 21 beautiful projects,
including gorgeous greeting cards, gift box toppers, floral bunting
and a fabulous festive wreath. Easy-to-follow step-by-step
photographs; perfect for beginners as well as experienced
papercrafters; packed with inspiration and ideas.
Fotoplakwerk: begin by die begin is anders as die meeste ander
fotoplakboeke deurdat dit die klem op die foto's plaas eerder as
die tooisels wat hulle so maklik kan oorweldig. Hierdie boek met
tegnieke as die vertrekpunt - alles duidelik met stap-vir-stap
foto's geillustreer. Elke tegniek, oorspronklikes sowel as
tradisioneles, word verder toegelig met pragfoto's van
fotoplakbladsye waar die tegniek gebruik is. Die boek wemel van
deeglik beproefde wenke, en besparingsvoorstelle word deurgaans
gemaak. Met basiese sowel as gevorderde tegnieke bied dit al die
inligting wat jy nodig het om te begin, maar ook genoeg om
gevorderde fotoplakkers nader te lok. Meer as 150 voorbeeldblaaie
sal jou inspireer en leer, en die uitgebreide byskrufte gee nog
bykomende inligting eerder as om die ooglopende te herhaal.
|
You may like...
The GENI Book
Rick Mcgeer, Mark Berman, …
Hardcover
R3,017
Discovery Miles 30 170
|