|
|
Books > Health, Home & Family > Handicrafts > Needlework & fabric crafts > Patchwork & applique
Discover your boundless potential as a quilter with Kathy Doughty
of Material Obsession. Learn to express yourself with creative,
adventurous designs, all made achievable through step-by-step
instructions. Shake up your approach with techniques you might not
have tried, like English paper piecing, raw-edge machine applique,
and improvisational piecing. With each chapter, Kathy gives a
glimpse into her eclectic fabric pairings and signature style,
empowering you to develop your own voice as a quilter.
Amanda Murphy shares an in-depth guide to everything you need to
know about rulerwork quilting on both domestic and longarm
machines.
Die gebruik van vetkwarte is nie net vir kwilters nie, maar is baie
meer veelsydig. Naaldwerkers gebruik ook graag die klein stukkies
materiaal wat in pragtige bondeltjies in materiaalwinkels, asook by
handwerk- en kunsmarkte teen ’n billike prys verkoop word. Elf
talentvolle ontwerpers van regoor die wereld verduidelik
stap-vir-stap in 50 Lapblokprojekte hul gunstelingpatrone en
-projekte. Hierdie unieke versameling vinnige en maklike
naaldwerkprojekte sluit kontemporere idees vir doen-dit-self dekor,
bykomstighede, en geskenke in – alles gemaak met behulp van
vetkwarte. Dit wissel van eenvoudige projekte met een vetkwart na
projekte met ’n paar vetkwarte vir ’n vinnige lappieskombers, en
bevat meer komplekse projekte wat tot tien vetkwarte gebruik. Die
versameling projekte bied die ideale oplossing vir naaldwerkers met
’n bondel vetkwarte wat wag om in iets moois omskep te word.
|
|