|
|
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Personal issues
Jou liggaam verander, nuwe emosies verwar jou en jy het honderd
duisend vrae wat jy nie weet hoe of vir wie om te vra nie. Jy is
skielik fyngevoelig, selfbewus en sommer net moeilik... Maar
hoekom? En hoekom is daardie pes van ’n meisiekind ewe skielik vir
jou so oulik? As al die bogenoemde waar is, is hierdie boek vir
jou. Want jy is ’n “puber” en ’n nuwe wereld gaan vir jou oop.
Selfs nog voor jongmense vir die eerste keer seks en seksualiteit
ondervind, wonder meisies en seuns reeds ’n geruime tyd oor al
hierdie dinge. Ouers weet meestal nie hoe om sulke sensitiewe vrae
te beantwoord nie en het nie noodwendig tyd om by te hou met wat in
hul tienerkinders se koppe aangaan nie. Met die gevaar van
ongekontroleerde bronne op die internet vandag, is dit belangrik om
die regte inligting van ’n betroubare bron te verkry, en dis wat
hierdie boek poog om te doen. Jan von Holleben het op by kreatiewe
en prettige wyse die avontuur van grootword deur middel van foto’s
daargestel, en Antje Helms gee insiggewende antwoorde op ’n
direkte, maar sensitiewe, manier. Die boek bied antwoorde op
allerhande vrae oor puberteit en seks wat jongmense nie noodwendig
vir hul ouers wil vra nie.
 |
The Hidden Gem
(Hardcover)
Ja'mecha Mckinney; Illustrated by Sarah K Turner
|
R575
Discovery Miles 5 750
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
 |
Listen
(Hardcover)
Tatsuya Fushimi; Illustrated by Britney Vu
|
R542
Discovery Miles 5 420
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
 |
Party Problems
(Paperback)
C L Reid; Illustrated by Elena Aiello
|
R178
R165
Discovery Miles 1 650
Save R13 (7%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
|
You may like...
Polleke
Guus Kuijer
Hardcover
R108
Discovery Miles 1 080
|