Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books > Picture storybooks
Shu Lin is starting at a new school. She stands alone in the playground and at lunchtime she eats by herself from little boxes of brightly coloured food. "What's up with her?" says Barney. But when Shu Lin's grandpa comes to school and shows the class his amazing Chinese paintings, everything changes.... With a stunning double-gatefold spread revealing a beautiful Chinese picture, this uplifting story shows the transformative power of art and imagination in developing cultural understanding and empathy.
Dis Van Hunks en die Duiwel se skuld dat daar gereeld so 'n swaar kleed oor Tafelberg le, so lui die ou-ou legende. Dit is ook van hulle twee se rookkompetisie waar Duiwelspiek sy naam gekry het. Met speelse, humoristiese teks en prettige, verbeeldingryke illustrasies blaas Roelf van Rensburg en Theo Krynauw moderne woema in 'n tydlose legende. In 'n sewentigtal kwatryne word vertel hoe die pyprokende Van Hunks in die eerste plek in die Kaap beland het – en wat sy rookmanie tot so 'n dawerende crescendo gedryf het. Die feit dat hy oor toorkragte beskik wat hom onsterflik maak, is 'n bron van eindelose frustrasie vir Van Riebeeck en sy kompanjie, maar is beslis die kern van 'n kat-kom-weer-scenario wat lesers sal laat skater. As jy nog nie die storie Van Hunks en die Duiwel gehoor het nie, moet jy hierdie boek lees, so waar as wat Tafelberg plat is. Ken jy dit wel, sal jy hierna opnuut jou oe spits wanneer Duiwelspiek die dag onder 'n wolkkombers verdwyn.
Antoine de Saint-Exupéry's tender and magical classic fable, adapted for picture book readers for the very first time! A beautiful gift edition of this touching and wise classic children's book. The characters of Antoine de Saint-Exupéry's classic tale have captured the hearts of generations of readers. Meet the pilot stranded in the desert. Meet the Little Prince who tends his beautiful rose on a planet of his own. Follow him as he embarks on a strange and wonderful journey to puzzling new planets and finally to Earth, where he discovers the nature of love. ‘Will enchant little ones’ – The Times ‘Brilliant and beautiful’ – The Scotsman Adapted by award-winning poet Louise Greig, author of the Greenaway-medal-nominated Sweep and The Night Box, with enchanting new artwork from the critically acclaimed illustrator of The Velveteen Rabbit and Star in the Jar.
Hierdie woordlose prenteboek bied 'n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal. Jakkals steel 'n hoender en die hoender se bekommerde vriende – 'n beer, haas en haan – agtervolg hom oor berge en dale. Wanneer hulle uiteindelik by die jakkals se woning aankom, begroet 'n onverwagse gesig hulle!
English-Spanish bilingual board book celebrates the many ways babies reach out and discover the world around them. Wiggly baby on the floor. What is baby reaching for? With lively rhyming text and vivid black-and-white photos of babies in action, this English-Spanish board book is sure to engage babies and grown-ups alike. Celebrate the many ways that babies reach out to discover and learn about the world around them. A great baby board book for floortime or anytime! Happy Healthy Baby(R) Bilingual Editions Bouncy rhythms and bright photos and illustrations capture the moments and moods of baby's day and hold baby's attention. As the books are shared with them, babies absorb concepts of love, safety, and confidence. The American Academy of Pediatrics recommends that all parents read to babies from birth. These sturdy-format board books include tips for parents and caregivers in both languages. A perfect gift for baby showers, newborns, and birthdays.
Annemarie van Haeringen ontvang in 2000 die Nederlandse Gouden Penseel-toekenning vir hierdie boek – ’n eer wat haar ook met Malmok (1999) en Beer is op Vlinder (2005) te beurt geval het. Ander bekroonde werke van haar is Het begin van de zee en Coco of het kleine zwarte jurkje, wat onderskeidelik met ’n Zilveren Griffel en ’n Zilveren Penseel vereer is.
Dit is duidelik: Krokodil is verlief. Maar, soos dit gewoonlik maar gaan as iemand verlief is, is daar 'n klein probleempie … Die kameelperd op wie hy verlief is, is so veel langer as hy! Krokodil loop al dae lank rusteloos rond. Soms kry hy te koud, soms kry hy te warm, soms is hy bitter hartseer, soms is hy so gelukkig dat hy die hele wereld wil omhels.
The Grinny Granny Donkey is the third picture book from Craig Smith and Katz Cowley, the bestselling creative team behind the phenomenal bestseller, The Wonky Donkey! Meet Grinny Granny - the latest addition to the beloved Donkey family. And just like Wonky Donkey and Dinky Donkey, she is silly and funny all at once. With a wonderful rhyming text and illustrations full of humour, The Grinny Granny Donkey will make you hee haw with laughter! A brilliantly funny story by Craig Smith and beautiful illustrations by Katz Cowley will guarantee that The Grinny Granny Donkey will become your new favourite picture book The perfect gift The award-winning Donkey books bring families together with love, laughter and fun THE WONKY DONKEY FAMILY - COLLECT THEM ALL The Wonky Donkey Picture book paperback Picture book and CD Board book Mini book and cuddly toy set Sound book eBook The Dinky Donkey Picture book paperback Board book Mini book and cuddly toy set eBook The Grinny Granny Donkey Picture book paperback Board book Mini book and cuddly toy set eBook COMING SOON: Wonky Donkey's Big Surprise Picture book paperback eBook
This lively rhyming story with irresistible illustrations and phonic repetition is a delight to share with very young children. It can also be enjoyed by children who are starting to read for themselves. Simple rhyming text helps to develop early language and reading skills, and there are notes for parents about phonics and reading aloud together.
Little white fish is crying. He has lost his mom. He meets sea animals of different colours: a red crab, an orange starfish, a yellow snail, a green turtle, a blue whale and a purple octopus. And then, finally, little white fish sees his mom!
Gister het ek wakker geword met my bababoetie Ben wat in my kamer rondkruip en aan my goed lek ... Toe skree ek: GAAN UIT MY KAMER UIT! en dit was die begin van MY GROOT SKREEDAG! Bella het ’n slegte dag – niks is soos sy dit wil he nie en al wat sy kan doen is skree. Maar slegte dae hou nie vir altyd aan nie, en Bella leer daardie spesiale woord … JAMMER! 'n SKREEUSNAAKSE kinderboek.
A stunning book about colours full of gorgeous, breathtaking landscapes, with amazing flaps to lift and holes to peep through. From Julia Donaldson, bestselling author of The Gruffalo, and Sharon King-Chai, who together created the award-winning Animalphabet and Counting Creatures. Follow a little girl as she paints her own adventure with her bright blue tree frog companion. With luscious green trees to climb and red hot air balloons to sail away in, children will delight in the rhyming text and vibrant artwork while learning about different colours. A truly beautiful gift, Colours, Colours Everywhere is an absolute must for the family bookshelf.
Tant Bettie het 'n gunstelingbroekie wat op 'n dag van die wasgoeddraad afgewaai word – en wilde avonture beleef. Sal Tant Bettie ooit weer haar broekie terugkry? 'n Storie met koddige kinkels en vrolike illustrasies, perfek vir voorlees!
Die klein vet hondjie slaap die heel graagste die hele dag lank in sy hondehok. Maar wat gebeur as hy die dag lus is om te speel? Dit hang heeltemal af van sy bui en wie sy pad sal kruis! Daarom word die storie elke keer anders verder vertel ... totdat die klein vet hondjie eindelik weer by sy hok ingaan om te slaap. Drie heeltemal verskillende stories wat uit die eerste sin spruit en wat die leser na willekeur kan lees en geniet.
Wikkels Vark kry 'n verrassingspakkie by 'n partytjie. Hy is so gretig om dit oop te maak, dat hy sy sagte speelding Snoekels aan 'n ballon vasbind, en nie sien wat gebeur nie! Met die oulike Wikkels Vark in die hoofrol, is hierdie ’n oulike verhaal oor skeidingsangs; 'n situasie wat elke ouer en kind sal herken.
Neuskrap is lekker', se Olifant. En Muis stem saam. Net Padda mag nie neuskrap nie. Hoekom nie? Dit is 'n prenteboek vir slim kinders hierdie. Daniela Kulot is in 1966 in Beiere gebore en stel al sedert kindsbeen belang in die skep van kinderboekillustrasies. Haar deurbraak het in 1996 gekom met Neuskrap is lekker, wat sedertdien in verskeie tale verskyn het. Die onderwerp het groot opspraak by verskeie uitgewers gewek, maar dit het mettertyd duidelik geword dat dit sekere taboes uit die weg geruim het. Maar Daniela is nie altyd provokerend nie. Die meeste van haar kinderboeke handel oor die dag-tot-dag-probleme wat kinders (en volwassenes) ervaar.
Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers is dit oor blompotte langs jou kop en geld wat nie op rûe groei nie, dan weer oor honde en katte wat uit die lug uit reën en kraaie wat tonge steel… verbeel jou! Maar wat nog snaakser is, is dat prinses Vlooi al hierdie dinge kan sien wanneer sy haar groot pienk bril opsit. Wanneer haar bril haar bruin oë soos twee heerlike sjokoladekoekies laat lyk, weet Vlooi sommer dadelik: nou gaan die poppe dans. Regtig!
'n Huis vir Tippie is 'n pragtige, atmosferiese verhaal oor die vriendskap tussen 'n seuntjie en 'n straatkat. Die seuntjie bring elke dag 'n nuwe bakkie melk en wen so die kat Tippie se vertroue. Maar op 'n dag is daar nie 'n bakkie nie. Geen bakkie nie, en ook geen seuntjie nie. Tippie verdwaal en verkeer in gevaar. Sal die twee vriende mekaar ooit weer sien?
The super cute unicorn board book that makes counting fun! Once upon a twinkling night, Mindy could not sleep, So her daddy and her favourite toy said, "You should count some sheep!" Now, Mindy isn't keen on sheep, they "BAAAA" from dusk till dawn. So instead of counting noisy sheep, she counted...UNICORNS! What's the best way to help little ones fall asleep? Introduce them to super cute unicorns, of course! And with cuddly, laughing and magical unicorns on every page, and a fun story showing children how to count from one to twenty, this book is set to become every child's new favourite. A gorgeous, sparkly board book edition of Twenty Unicorns at Bedtime - perfect for little hands A brilliantly fun text with beautiful illustrations throughout, babies and toddlers will love spotting the unicorns on every page The perfect gift for baby showers, birthdays and much more! Love the sound of this? Don't miss Twenty Dinosaurs at Bedtime (paperback and board book) and Twenty Elves at Bedtime (paperback)
Daar’s ’n kermis in die stad! Sam en Julia gaan kyk hoe die vermaaklikhede gebou word. Daar kom ’n agtbaan wat so hoog is dat dit tot by die derde verdieping van die Muishuis reik. Hulle kan nie wag om op daardie rit te klim nie! Maar daar is een probleem: Alle plesierritte kos geld en hulle het nie geld nie. Hulle bedink saam met die rommelboer ’n plan om ekstra sakgeld te verdien. En dan kom die groot dag. Die dag waarop Sam en Julia kermis toe mag gaan! En dit is ’n geweldige kermis, want alles waarvan ’n muisekind maar kan droom, is daar. ’n Balgooikraampie, stampkarretjies, ’n spookhuis en die einste agtbaan … |
You may like...
|