0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (4)
  • R250 - R500 (8)
  • R500+ (4)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Professionele en Tegniese

Gids tot die eienskappe en gebruike van Suider-Afrikaanse hout (Afrikaans, Hardcover): Stephanie Dyer, Barry James, Danielle... Gids tot die eienskappe en gebruike van Suider-Afrikaanse hout (Afrikaans, Hardcover)
Stephanie Dyer, Barry James, Danielle James
R595 R522 Discovery Miles 5 220 Save R73 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Suider-Afrikaanse subkontinent is besonder ryk aan inheemse boomspesies (sowat 2100) wat in grootte wissel van struikagtiges tot oeroue, hooggroeiende reuse. Baie van die boomspesies en die natuurlike omgewing waarin hulle voorkom, is al deeglik bestudeer en gedokumenteer in bele algemene beskikbare publikasies. Inligting oor hulle hour is egter beperk en nie maklik toeganklik vir die algemene publiek nie. Hierdie boek bevat inligting oor die hourkenmerke en houteienskappe van 140 Suider-Afrikaanse houtsoorte (134 inheemse en ses uitheemse spesies).

Die swaardvegter (Afrikaans, Paperback): Gerrie Radloff Die swaardvegter (Afrikaans, Paperback)
Gerrie Radloff; Illustrated by Douw van Heerden; Edited by Francois Maree
R100 R93 Discovery Miles 930 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740's afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.

Die seewraak (Afrikaans, Paperback): Gerrie Radloff Die seewraak (Afrikaans, Paperback)
Gerrie Radloff; Illustrated by Douw van Heerden; Edited by Francois Maree
R100 R93 Discovery Miles 930 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740's afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.

Boerderybestuur - Finansiele Beplanning, Ontleding En Beheer (Afrikaans, Paperback): M.J. van Reenen, A. de K. Marais Boerderybestuur - Finansiele Beplanning, Ontleding En Beheer (Afrikaans, Paperback)
M.J. van Reenen, A. de K. Marais
R756 Discovery Miles 7 560 Ships in 4 - 6 working days

Die moderne boer staan deesdae voor probleme soos koste wat astronomies eskaleer, produkpryse wat val en stygende rentekoerse op grondpryse. Die faktore noodsaak boere om hul sake- en bestuursvernuf uit te brei ten einde te verseker dat die plaas ekonomies bestuur word. Hierdie boek bevat die grondbeginsels van finansiele bestuur, ontleding en beheer.

Vra Die Veearts - Die A Tot Z Van Honde En Katte (Afrikaans, Paperback): Vra Die Veearts - Die A Tot Z Van Honde En Katte (Afrikaans, Paperback)
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days
Eerste Stappe in Elektronika, Boek 2 (Afrikaans, Book): Eerste Stappe in Elektronika, Boek 2 (Afrikaans, Book)
R267 Discovery Miles 2 670 Ships in 4 - 6 working days
Automotive Repair - Instruction Manual Of Repair Jobs ... (Afrikaans, Paperback): John Calvin Wright Automotive Repair - Instruction Manual Of Repair Jobs ... (Afrikaans, Paperback)
John Calvin Wright
R879 Discovery Miles 8 790 Ships in 18 - 22 working days

This is a reproduction of a book published before 1923. This book may have occasional imperfections such as missing or blurred pages, poor pictures, errant marks, etc. that were either part of the original artifact, or were introduced by the scanning process. We believe this work is culturally important, and despite the imperfections, have elected to bring it back into print as part of our continuing commitment to the preservation of printed works worldwide. We appreciate your understanding of the imperfections in the preservation process, and hope you enjoy this valuable book. ++++ The below data was compiled from various identification fields in the bibliographic record of this title. This data is provided as an additional tool in helping to ensure edition identification: ++++ Automotive Repair: Instruction Manual Of Repair Jobs ...; Volume 1 Of Automotive Repair: Instruction Manual Of Repair Jobs; John Calvin Wright John Calvin Wright John Wiley & Sons, Inc., 1921 Transportation; Automotive; General; Technology & Engineering / Automotive; Transportation / Automotive / General; Transportation / Automotive / Repair & Maintenance

Boer met kleinvee - Die skaapherder (Afrikaans, Paperback): Die Skaapherder Boer met kleinvee - Die skaapherder (Afrikaans, Paperback)
Die Skaapherder
R1,178 Discovery Miles 11 780 Ships in 4 - 6 working days

Daar is 'n baie bekende Latynse frase: Non scholae sed vitae discimus. (Ons leer nie vir die skool nie maar vir die lewe). Ons maak klaar met skool, maar solank as wat ons lewe sal ons aanhou leer. Hierdie boek is 'n praktiese handleiding vir voornemende kleinveeboere deurdat dit die basiese beginsels van kleinveeboerdery verduidelik. Dit maak egter ook goeie leesstof vir die meer ervare boer wat steeds wil leer om daardeur produktiwiteit te verbeter in die kudde. Die drie bene waarop suksesvolle kleinveeboerdery rus, fasiliteite, diere en voeding word in die boek aangespreek met klem op gesondheidsbestuur soos; siektevoorkoming, herkenning en behandeling. Geskryf in verstaanbare gebruikstaal sodat lekepersone dit kan verstaan, maar tegnies genoeg sodat landboukundiges daarby kan baat vind is die boek seker die mees volledige kleinveehandleiding op die mark.

Kort En Lank Van Termynmarkte - SAFEX, Graanverskansing, Spekulasie (Afrikaans, Hardcover): Dr Mariette Geyser Kort En Lank Van Termynmarkte - SAFEX, Graanverskansing, Spekulasie (Afrikaans, Hardcover)
Dr Mariette Geyser
R262 Discovery Miles 2 620 Ships in 4 - 6 working days
Die Kolbroek ... 'n Kaleidoskoop Van Moontlikhede (Afrikaans, Hardcover): Dr Danie Visser Die Kolbroek ... 'n Kaleidoskoop Van Moontlikhede (Afrikaans, Hardcover)
Dr Danie Visser
R246 Discovery Miles 2 460 Ships in 4 - 6 working days
KI Van Kleinvee DVD (Afrikaans, Digital): Johan Oberholster KI Van Kleinvee DVD (Afrikaans, Digital)
Johan Oberholster
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days
Weidingshandboek (Afrikaans, Hardcover, 5th ed): Kynoch Weidingshandboek (Afrikaans, Hardcover, 5th ed)
Kynoch
R432 Discovery Miles 4 320 Ships in 4 - 6 working days
Wynlande van die wereld/Winelands of the world (Afrikaans, English, Paperback): Charl Theron Wynlande van die wereld/Winelands of the world (Afrikaans, English, Paperback)
Charl Theron
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days

Die student, wynliefhebber, wynmeester en persone betrokke by die produksie of bemarking van wyn, sal hierdie feitelike titel baie bruikbaar vind. Top wynstreke van die wereld word gedek ten opsigte van oppervlakte, opbrengste, klassifikasiestelsel, bekendste wyne en kultivars, en wynterminologie. / The student, wine lover, wine master and people involved in the production or marketing of wine will all benefit from this factual title. Top wine regions are covered in respect of area under production, yield, classification system, best known wines and cultivars, as well as the wine terminology.

Melkbeesproduksie (Afrikaans, Paperback): Faan Schutte Melkbeesproduksie (Afrikaans, Paperback)
Faan Schutte
R325 Discovery Miles 3 250 Ships in 4 - 6 working days
Skaapproduksie (Afrikaans, Paperback): Faan Schutte Skaapproduksie (Afrikaans, Paperback)
Faan Schutte
R346 Discovery Miles 3 460 Ships in 4 - 6 working days
Vleisbeesproduksie (Afrikaans, Paperback): Faan Schutte Vleisbeesproduksie (Afrikaans, Paperback)
Faan Schutte
R476 Discovery Miles 4 760 Ships in 4 - 6 working days
Ingenieurswetenskap N3 (Afrikaans, Paperback): Martiens van Rensburg Ingenieurswetenskap N3 (Afrikaans, Paperback)
Martiens van Rensburg
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 4 - 6 working days
Hartstories Van Ons Land Se Boere - Om Te Boer In Vandag Se Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): Ivor Price, Kobus Louwrens Hartstories Van Ons Land Se Boere - Om Te Boer In Vandag Se Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Ivor Price, Kobus Louwrens
R315 R281 Discovery Miles 2 810 Save R34 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Terwyl die gronddebat woed, stel dié boek ons voor aan die landbouers wat die kos verbou waarvan Suid-Afrika leef. Ivor Price en Kobus Louwrens gee ons 'n intieme blik in die daaglikse plaaslewe en uiteenlopende boere se belewenisse en stories. Of dit nou reuse agribesighede is, of klein maar geliefde plasies wat met passie bewerk word, elke boerdery is uniek en elke boer het 'n storie. 'n Inspirerende ode aan ons landbouers. 

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Story of The Masters - Drama, Joy…
David Barrett Paperback R519 Discovery Miles 5 190
Ten Acres Enough - a Practical…
Kaptain Krook Paperback R499 Discovery Miles 4 990
Photographic Memory - Discovering and…
Paul Pence Hardcover R1,124 Discovery Miles 11 240
The Lean Approach to Digital…
Yves Caseau Paperback R1,138 Discovery Miles 11 380
Golf Chronicles - An Amateur's Lifelong…
Joseph Bronson Hardcover R811 R743 Discovery Miles 7 430
The American Gardener's Assistant - in…
Thomas Bridgeman Paperback R675 Discovery Miles 6 750
Essentials of Water Systems Design in…
Alireza Bahadori, Malcolm Clark, … Paperback R1,667 Discovery Miles 16 670
Planning and Control of Manufacturing…
John Kenworthy Hardcover R4,495 Discovery Miles 44 950
Cost Management in Plastics Processing…
Robin Kent Paperback R4,402 R4,093 Discovery Miles 40 930
The Diary of a 10 to 14 Handicapper…
Philip Moses Hardcover R629 Discovery Miles 6 290

 

Partners