|
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 10 > Technology
Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en
assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Eksamenoefening en
assesseringsgeleenthede word verskaf. Riglyne van die volledige
Assesseringsprogram word verskaf. Klaskamers regoor Suid-Afrika het
die materiaal gebruik en beproef. Eksamensukses deur leerders te
ondersteun en te betrek. Nuttige wenke vir klaskameronderrig.
Hierdie studiegids dek die Graad 10 KABV-kurrikulum en bied VIR
ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde en sluit ook
in: Praktiese Werk: Voedselproduksie en ‘n Eksamenvraestel
& memo. Die volledige notas, praktiese wenke, groot
verskeidenheid vrae, antwoorde en oefening in die beantwoord van ‘n
eksamenvraestel, bied aan die Graad 10-leerder al die vaardighede,
inhoudsmateriaal en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit
te blink. Die puntsgewyse styl en tabelformaat maak die leerproses
maklik en die inhoud meer toeganklik. Hierdie boek sal leerders in
staat stel om top punte te behaal in hierdie toenemend relevante en
interessante vak.
Study & Master Geography Grade 10 has been especially developed
by an experienced author team according to the Curriculum and
Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course
helps learners to master essential content and skills in Geography.
The comprehensive Learner's Book includes: * includes hundreds of
good-quality maps, photographs and diagrams in full colour * offers
current and relevant content * explains key concepts and
geographical terms in accessible language * includes over 150
activities that develop learners' skills and understanding *
provides for frequent consolidation in its Review and Exam
Preparation sections. It also provides an innovative Teacher's
File.
Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en
assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Eksamenoefening en
assesseringsgeleenthede word verskaf. Riglyne van die volledige
Assesseringsprogram word verskaf. Klaskamers regoor Suid-Afrika het
die materiaal gebruik en beproef. Eksamensukses deur leerders te
ondersteun en te betrek. Nuttige wenke vir klaskameronderrig.
|
You may like...
Ongeskonde
Alwyn Uys
Paperback
R252
Discovery Miles 2 520
Come Sundown
Nora Roberts
Paperback
R443
Discovery Miles 4 430
|