77 Bybel-aktiwiteite vir kinders is ontwerp om kinders tussen 5 en 8 te
vermaak terwyl daar terselfdertyd ’n liefde vir God se Woord in hulle
vasgelê word. Kinders sal pret hê terwyl hulle die kolletjies verbind
om te sien wat vir Jona ingesluk het en die diere help om Noag se ark
te kry. Hulle sal die speletjies geniet en speel-speel leer.
Die speletjies is geskik vir seuns en dogters en sal help om kritiese
denke en kreatiewe probleemoplossing te ontwikkel terwyl hulle die
speletjies uitpluis wat leeswerk, skryfwerk en tel insluit. Die boek is
ideaal vir gebruik in Sondagskoolklasse en Christelike
tuisonderrig-kurrikulums.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!