Books > Children's & Educational > Fiction > Classic fiction
|
Buy Now
Die Mooiste Sprokies Van Grimm (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe)
Loot Price: R417
Discovery Miles 4 170
You Save: R28
(6%)
|
|
Die Mooiste Sprokies Van Grimm (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe)
(sign in to rate)
List price R445
Loot Price R417
Discovery Miles 4 170
You Save R28 (6%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Die sprokies van Grimm is bekend en geliefd oor die wêreld heen.
Marita van der Vyver stel in hierdie pragbundel ’n persoonlike keur
saam van veertig van die Grimmbroers se mooiste sprokies, wat sy self
uit Duits vertaal het. Hier is bekendes soos Rooikappie, Die wolf en
die sewe bokkies, Die musikante van Bremen, Klein Duimpie, Die
Paddaprins, Raponsie en Sneeuwitjie, asook minder bekende sprokies soos
Die ganswagtertjie, Beervel, Die goue voël en Ysterhans. Die
internasionaal bekroonde kunstenaar Piet Grobler se onweerstaanbare
illustrasies skenk nuwe dimensie aan ’n skatkis van magiese verhale wat
oud en jonk sal betower. 'n Herdruk in sagteband.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.