0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts

Buy Now

Reading is Easy: Water: Die natuur se vloeibare wonderwerk: Grade 4 (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed) Loot Price: R83
Discovery Miles 830
You Save: R11 (12%)

Reading is Easy: Water: Die natuur se vloeibare wonderwerk: Grade 4 (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)

A. Clegg

Series: Reading Is Easy

 (sign in to rate)
List price R94 Loot Price R83 Discovery Miles 830 You Save R11 (12%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Water is 'n baie vreemde stof met ongewone eienskappe. Alhoewel daar baie water in die wereld is, is dit op sommige plekke baie skaars. In die noorde en suide van Afrika is daar wel baie water in die see, maar nie genoeg vars water op plekke waar mense dit nodig het nie. In Sentraal-Afrika, naby die ewenaar, is daar heelwat meer vars water. Plante en gewasse groei goed.

Daar is selfs gebiede wat met reenwoude bedek is. Hierdie boek sal jou van 'n hele paar nuwe feite bewus maak! Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

General

Imprint: Heinemann Publishers (Pty) Ltd
Country of origin: South Africa
Series: Reading Is Easy
Release date: 2012
Authors: A. Clegg
Dimensions: 200 x 126 x 3mm (L x W x T)
Format: Staple bound
Pages: 28
Edition: 2nd ed
ISBN-13: 978-0-7962-4526-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 0-7962-4526-6
Barcode: 9780796245267

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners