Books > Children's & Educational > Fiction
|
Buy Now
Drippelkie (Afrikaans, Paperback)
Price: R105
Discovery Miles 1 050
|
|
Drippelkie (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R105
Discovery Miles 1 050
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Toe die nuwe meisie in sy klas beland, fyn en broos soos 'n
doudruppel, en amper deurskynend mooi, voel Arno liefde, soos in
regtig liefde - liefde vir altyd. Maar wat as God 'n ander plan
het? Arno kan die gly van die doudruppel oor die blaar nie keer
nie, maar hy kan die val makliker vir haar maak ... In Drippelkie
pak Arno en Sarien saam 'n avontuur aan vol vrees en beskerming,
seerkry en genesing, twyfel en verstaan. Saam ontdek hulle God
gebruik die lewe self om vir ons die dinge te leer wat nie in boeke
staan nie. Drippelkie is 'n verhaal van liefde wat seevier - op God
se manier. Hierdie moderne, interaktiewe jeugroman het spesiale QR
Codes wat die leser aanmoedig om die storie meer as net bladsye van
'n boek te maak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R203
Discovery Miles 2 030
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.