0
Your cart

Your cart is empty

Books > Biography

Buy Now

Mandela - 'n Lewe (Hardcover) Price: R141
Discovery Miles 1 410

Mandela - 'n Lewe (Hardcover)

Adrian Hadland, Sean Fraser

 (sign in to rate)
Price R141
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 1 410

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 6 working days

Nelson Rolihlahla Mandela, seun van 'n hoofman, is gebore in die Transkei, en was van die begin af bestem vir grootheid. Tog was sy pad gesaai met struikelblokke en is hy weggeskeur van sy geliefdes. Hy is verban en uitgelewer, maar deur sy veg vir vryheid, gelyke regte en menslikheid, het hy daarin geslaag om een van die mees merkwaardige figure te word wat die geskiedenis nog ooit opgelewer het. Na amper drie dekades in die gevangenis, sal Mandela see naam altyd sinoniem wees met 'n bomenslike kapasiteit vir vergifnis, geduld, en 'n onontbeerlike oortuiging dat wat reg is sal triomfeer. Sy karakter, moed, nederigheid en medemenslikheid het gemaak dat die Suid-Afrikaanse volk hom vandag beskou as die Vader van die Nasie. Hierdie titel vertel Mandela se storie.

General

Imprint: Sunbird
Country of origin: South Africa
Release date: September 2007
Authors: Adrian Hadland • Sean Fraser
Dimensions: 280 x 215 x 10mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 96
ISBN-13: 978-1-919938-61-5
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography > General
Books > Biography > General
Promotions > Nelson Mandela > Biographies
LSN: 1-919938-61-3
Barcode: 9781919938615

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners