0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Science fiction

Buy Now

Keshia Davids, Superheld (Afrikaans, Paperback) Price: R265
Discovery Miles 2 650

Keshia Davids, Superheld (Afrikaans, Paperback)

Alesha Dixon

 (sign in to rate)
Price R265
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 2 650

Bookmark and Share

Expected to ship within 2 - 4 working days

Daar’s ’n nuwe superheld op die horison!

Keshia Davids is net ’n doodgewone (gaap) skoolmeisie. Daar is niks spesiaals aan haar nie. Sy kan nie eens ’n behoorlike wawiel doen nie. Maar alles verander toe sy op ’n dag sien hoe ’n boelie op haar kleinsussie pik – en die vonke begin spat! Ja, regtig. Daar skiet ligstrale uit Keshia se vingers. Wat op aarde is aan die gang?

Dit is tyd dat haar ouers oop kaarte speel – en Keshia se lewe gaan nooit weer dieselfde wees nie. Sy vind uit haar ma lei ’n dubbele lewe as geheime superheld wat misdaad regoor die węreld bestry, terwyl haar pa by die huis bly en na die kinders omsien. En die tyd het aangebreek dat Keshia by haar ma aansluit en deel word van die węreldwye stryd teen skelms.

Terwyl Keshia se superkragte begin sterker word, moet sy ’n balans probeer vind tussen haar superheld-opleiding en haar skoolwerk. Hoe op aarde gaan sy haar geheim vir haar vriende wegsteek? En toe haar ma se bose tweeling haar opwagting maak, begin Keshia wonder of dit nie dalk meer pret is om ’n super-SKURK te wees nie …?

’n Skreeusnaakse, aksiebelaaide avontuurverhaal vir jong lesers!

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: August 2018
Authors: Alesha Dixon
Dimensions: 212 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 160
ISBN-13: 978-0-7993-8876-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Science fiction
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Science Fiction
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 0-7993-8876-9
Barcode: 9780799388763

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

The World's Worst Superheroes
David Walliams Paperback R305 R229 Discovery Miles 2 290
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, … Paperback  (1)
R250 R227 Discovery Miles 2 270
Thabo The Space Dude - Logbook 3…
Lori-Ann Preston Paperback R190 R178 Discovery Miles 1 780
The Stranded
Sarah Daniels Paperback R215 R199 Discovery Miles 1 990
The Hunger Games: 4-Book Collection…
Suzanne Collins Hardcover R2,160 R1,728 Discovery Miles 17 280
Arena 13: The Prey
Joseph Delaney Paperback  (1)
R249 R228 Discovery Miles 2 280
Spel
Annerle Barnard Paperback R240 R225 Discovery Miles 2 250
Kompleks
Louis Pretorius Paperback R240 R225 Discovery Miles 2 250
Songlight - The Torch Trilogy: Book 1
Moira Buffini Paperback R280 R250 Discovery Miles 2 500
Donkerbloed
Elrien Scheepers Paperback R240 R225 Discovery Miles 2 250
Vampire Academy: The Complete Collection…
Richelle Mead Paperback R2,283 R1,837 Discovery Miles 18 370
Burn
Patrick Ness Paperback R245 R222 Discovery Miles 2 220

See more

Partners