Vir die fynproewer-leser bied hierdie bundel 'n opwindende
leeservaring: surrealistiese verse wat hulle nie maklik tot
interpretasie leen nie. Tog handel die verse dikwels oor baie
konkrete dinge – en is Schaffer se opstapeling van skynbaar
verbandlose idees juis tekenend van die menslike kondisie in die
een-en-twintigste eeu.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!