’n Nuwe gier trek deur die wildpark. Mensekaarte! Kallie die
Kameelperd en sy vriende wil al die kaarte bymekaarmaak, maar hulle
sal dalk moet saamwerk om die versameling vol te kry! Daar is
verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van
die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met
kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!