0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies

Buy Now

Groot verseboek 2008: Deel 2 (Afrikaans, Paperback) Price: R330
Discovery Miles 3 300

Groot verseboek 2008: Deel 2 (Afrikaans, Paperback)

Andre P. Brink

 (sign in to rate)
Price R330
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 3 300

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 6 working days

Groot verseboek is nou nie net geplaas binne die konteks van 'n nuwe tyd en 'n nuwe eeu nie, maar ook verrassend nuut verpak. Hierdie bloemlesing in drie dele, die omvattendste wat nog ooit oor en uit die Afrikaanse poesie saamgestel is, gee 'n indruk van die omvang en verskeidenheid, die rykdom, die energie, die oorspronklikheid en tradisiebewustheid van die Afrikaanse digkuns. Self se Brink: "Agter alle redes en interpretasies, motiverings en verklarings, is daar uiteindelik net een dryfkrag agter hierdie hele onderneming, en dit is dat die samestelling van hierdie bloemlesing vir my 'n liefdesverklaring aan die Afrikaanse poesie is. En soos enige mens of voorwerp van mens se liefde, is hierdie poesie veelduidig vol eindelose verskeidenheid: hetsy hartbeeshuis of woonstel, skakelhuis of herehuis, hierdie huis van ons poesie het vele wonings." Die eerste deel van die nuwe Groot Verseboek is getuie van 'n avontuur wat maar min in die letterkunde aangetref word: die groei van 'n digkuns, binne enkele dekades, vanuit 'n beskeie, naiewe, amper primitiewe begin tot 'n poesie wat hom nerens in die wereld hoef te skaam nie. Die tweede deel van Groot Verseboek stel 'n slagorde van gedugte vrouefigure op: Ina Rousseau Ingrid Jonker Wilma Stockenstrom Antjie Krog ... naas van die grootste manlike digters in Afrikaans: Adam Small Peter Blum Breyten Breytenbach ... In die derde deel van Groot Verseboek blom die nuutste Afrikaanse poesie in 'n verbysterende verskeidenheid vanaf T. T. Cloete tot die nuutste swart en bruin en wit stemme, in 'n hoogbloei van poesie oor alles van geweld tot deernis, liefde tot vrees, aarde en drome deel van 'n wonder waarvan die einde nog lank nie in sig is nie.

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: February 2009
Authors: Andre P. Brink
Dimensions: 222 x 152 x 26mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 848
ISBN-13: 978-0-624-04590-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Promotions
LSN: 0-624-04590-0
Barcode: 9780624045908

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Our Words, Our Worlds - Writing On Black…
Makhosazana Xaba Paperback R315 R291 Discovery Miles 2 910
Years Of Fire And Ash - South African…
Wamuwi Mbao Paperback R260 R232 Discovery Miles 2 320
The Sun And Her Flowers
Rupi Kaur Paperback  (5)
R435 R322 Discovery Miles 3 220
The Hill We Climb - An Inaugural Poem
Amanda Gorman Hardcover R283 Discovery Miles 2 830
Knapsekerels
Pieter Fourie Paperback R215 Discovery Miles 2 150
In A Free State - A Music
P.R. Anderson Paperback R200 R185 Discovery Miles 1 850
Life - Poems To Help Navigate Life's…
Donna Ashworth Hardcover R250 R227 Discovery Miles 2 270
Loss - Poems To Better Weather The Many…
Donna Ashworth Hardcover  (1)
R288 R262 Discovery Miles 2 620
Olga Kirsch - A Life In Poetry
Egonne Roth Paperback R275 R254 Discovery Miles 2 540
Die Maan Is Swart - Gedigte Van Adam…
Adam Small, Ronelda Kamfer Paperback  (1)
R230 R205 Discovery Miles 2 050
What The Moon Gave Her
Christi Steyn Paperback R340 R308 Discovery Miles 3 080
Sea Prayer
Khaled Hosseini Hardcover  (1)
R336 Discovery Miles 3 360

See more

Partners