0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing

Buy Now

Iets Ver En Nuut - Reissketse (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R75
Discovery Miles 750

Other Buying Options

Seller Price R107
Expected to ship within 4 - 6 working days

Iets Ver En Nuut - Reissketse (Afrikaans, Paperback)

Andre Pretorius

 (1 rating, sign in to rate)
Loot Price R75 Discovery Miles 750

Bookmark and Share

Expected to ship within 6 - 10 working days

As Suid-Afrikaner wat in Engeland woon, het André Pretorius die geleentheid om plekke te besoek wat vir die meeste van ons net drome bly. Maar met sy uitstekende skryfwerk bring hy in hierdie boek talle van die eksotiese plekke naby sy lesers.

Hy laat ons deel in die soektog na ’n kelim in die mark van Marrakesj, in die nostalgie van Nobelpryswenner Orhan Pamuk se Istanboel, in die verhewe skoonheid van die St. Pieterskerk in Rome en in ’n bootrit op die magtige Irrawaddy-rivier in Birma gedurende die reënseisoen wanneer dit voel asof die waters van hemel en aarde versmelt.

Daar is ook vermaaklike oomblikke, soos wanneer hy aan ’n wynproe-cum-marathon in die Medoc-vallei deelneem (met voorspelbare gevolge) en wanneer hy met net ’n klein lappie as bedekking dit na ’n openbare bad in Boedapest waag.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: February 2012
Authors: Andre Pretorius
Dimensions: 214 x 140 x 18mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 258
ISBN-13: 978-1-86919-355-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing > General
Books > Travel > Travel writing > General
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Reis
Promotions
LSN: 1-86919-355-5
Barcode: 9781869193553

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

'n Juweel vir enige boekrak.

Sun, 28 Jan 2018 | Review by: Mariechen M.

Daar is 'n verskil tussen kyk en raaksien. Pretorius beskryf nie net die landskap en ryk beelde van die omgewings warin hy homself bevind op 'n aangrypende wyse nie, hy kyk dieper en sien die mense raak, hul gewoontes en gebruike. Elke hoofstuk is 'n avontuur.

Did you find this review helpful? Yes (1) | No (0)

You might also like..

Walk With Us - A Gripping African…
Tom David, Warren Handley Paperback R495 Discovery Miles 4 950
Early One Sunday Morning - I Decided To…
Luke Alfred Paperback  (1)
R215 Discovery Miles 2 150
Wild As It Gets - Wanderings Of A…
Don Pinnock Paperback R294 Discovery Miles 2 940
In My Vel - 'n Reis
Azille Coetzee Paperback R299 R267 Discovery Miles 2 670
African Journeys
Don Pinnock Paperback R346 Discovery Miles 3 460
The Last Overland - 21,000 km, 23…
Alex Bescoby Paperback R275 R246 Discovery Miles 2 460
Die Binneland In - Nog Stories En Reise
Dana Snyman Paperback R210 R188 Discovery Miles 1 880
Rooza - a journey through Islamic…
Nadiya Hussain Hardcover R665 R574 Discovery Miles 5 740
The Skipper's Daughter
Nancy Richards Paperback R240 R222 Discovery Miles 2 220
Place - South African Literary Journeys
Justin Fox Paperback R360 R332 Discovery Miles 3 320
Samoe(r)sa Reis - Bygewerk En Bygereis
c. Johan Bakkes Paperback R307 Discovery Miles 3 070
Ver In Die Wereld
Frederik de Jager Paperback R360 R321 Discovery Miles 3 210

See more

Partners