Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies
|
Buy Now
Veelvuldige Gebruike Vir Huishoudelike Toestelle (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R252
Discovery Miles 2 520
|
|
Veelvuldige Gebruike Vir Huishoudelike Toestelle (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R252
Discovery Miles 2 520
Expected to ship within 12 - 17 working days
|
In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat
op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die
een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en
platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis,
veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei
hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking
van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in
stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger,
soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van
huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers (“Kombuiskomplot”).
In die gedig “Muizenberg, renovator’s dream” word die verandering
wat die geskiedenis meebring, gesien as die “ewige ritme van bou en
verval”, daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling,
reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar
noodsaaklik, soos die digter in “You’ll always find me in the
kitchen at parties” aanvoer: “Die geskiedenis, liewe vriende,/word
selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd
is weet:/In kombuise word dit opgekook.”
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.