Books > Health, Home & Family > Handicrafts
|
Buy Now
Druktegnieke by dosyne - Die kuns van handgemaakte drukwerk (Paperback)
Loot Price: R75
Discovery Miles 750
You Save: R20
(21%)
|
|
Druktegnieke by dosyne - Die kuns van handgemaakte drukwerk (Paperback)
(sign in to rate)
List price R95
Loot Price R75
Discovery Miles 750
You Save R20 (21%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Die skrywer gee aanwysings vir alles van stempel- en stensilwerk
tot verskeie reliefdrukwerkmetodes, insluitend lino-,
tekstuurplaat- en kallograafdrukwerk, asook vier soorte
skermdrukwerk. Hierbenewens is daar projekte met son- en sianotipe
drukwerk en kan jy leer hoe om roes en plantmateriaal vir
"eko"-tipe afdrukke te gebruik . Daar is 'n unieke benadering tot
oordragmetodes en gewysigde afdrukke wat hierdie druktegnieke baie
toeganklik maak. Verreweg die grootste en opwindendste deel van die
boek is die oor mono-afdrukke en monotipe afdrukke, met die klem op
gela-afdrukke. Angie Franke gebruik haar gelatienbasis-drukkussings
(die resep is ingesluit), asook Gelli Plate-drukkussings en
klei-afdrukke om monodrukwerktegnieke op vele verskillende maniere
aan te bied. Hiermee saam gebruik sy ander prosesse in die boek om
'n fassinerende eindproduk te skep: laag-op-laag ryklik
gekombineerde kleurafdrukke wat met stempel-, stensil-, maskeer- en
tekstuurplaat-toerusting geskep word. Die aanwysings is maklik om
te volg en die manjifieke foto's sal 'n ieder en 'n elk inspireer
om afdrukmakery op die proef te stel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.