0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Vlindervlerke (Afrikaans, Paperback) Price: R281
Discovery Miles 2 810
Vlindervlerke (Afrikaans, Paperback): Anna Penzhorn

Vlindervlerke (Afrikaans, Paperback)

Anna Penzhorn

 (sign in to rate)
Price R281
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 2 810

Bookmark and Share

Expected to ship within 2 - 4 working days

Madagaskar is Ilana se volgende bestemming, waar sy foto痴 van modelle gaan neem. Al wat sy nog moet afhandel, is 地 ontmoeting met die vlieenier van 地 privaat vliegtuig wat haar en een van die modelle soontoe sal neem. Dit is in hierdie stadium wat sy 地 onaangename verrassing in haar en haar verloofde se woonstel kry en die verlowing summier beeindig voor sy die vliegtuig haal. Maar die noodlot werk nie saam nie en Madagaskar is nie waar die ligte vliegtuig met Ilana, 地 model en die vlieenier neerstryk nie. Dit het verreikende gevolge ... Terug in Suid-Afrika het Ilana meer as net haar verbreekte verlowing om te hanteer. Ou beloftes, haar voog se verswakte gesondheid en 地 sameloop van omstandighede bring haar onder die besef dat sy nie anders kan as om die verlowing te heroorweeg nie. Die verwikkeling pas glad nie in by die gevoel wat sy en die vlieenier vir mekaar begin ontwikkel het nie maar dit lyk nie asof sy 地 keuse het nie. En so kom haar troudag al hoe nader terwyl haar hart huil oor 地 man wat haar hele lewe verander het. Ilana gaan blykbaar die onwillige verloofde bly wat byna van buite toekyk hoe haar toekomsdrome ineenstort.

General

Imprint: Lapa Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: July 2017
Authors: Anna Penzhorn
Dimensions: 198 x 127 x 22mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 207
ISBN-13: 978-0-7993-8524-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions
LSN: 0-7993-8524-7
Barcode: 9780799385243

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Bad Luck Penny
Amy Heydenrych Paperback  (1)
R365 Discovery Miles 3 650
Great Big Beautiful Life
Emily Henry Paperback R395 R353 Discovery Miles 3 530
The Recovery Agent
Janet Evanovich Paperback R345 Discovery Miles 3 450
Book Lovers
Emily Henry Paperback  (4)
R275 R254 Discovery Miles 2 540
Icebreaker
Hannah Grace Paperback R295 R264 Discovery Miles 2 640
The Hardest Fall
Ella Maise Paperback R293 R267 Discovery Miles 2 670
Marriage For One
Ella Maise Paperback R296 R272 Discovery Miles 2 720
Nova - Renegades: Book 2
Rebecca Yarros Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720
Rebel - Renegades: Book 3
Rebecca Yarros Paperback R319 R291 Discovery Miles 2 910
Wilder - Renegades: Book 1
Rebecca Yarros Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720
Broken Country
Clare Leslie Hall Paperback R395 R353 Discovery Miles 3 530
Too Beautiful To Break
Tessa Bailey Paperback R280 R250 Discovery Miles 2 500

See more

Partners