Books > Fiction > Genre fiction > Romance
|
Buy Now
Die stormsee swyg (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R39
Discovery Miles 390
You Save: R11
(22%)
|
|
Die stormsee swyg (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R50
Loot Price R39
Discovery Miles 390
You Save R11 (22%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Helmuth Gunther, die aantreklike baas van Gunther en Vennote, styg
met sy Cessna net buite Reniersburg in die Karoo op. Hy is
opgewonde om 'n grondtransaksie in die Weskus te gaan beklink. 'n
Verskriklike windstorm laat sy vliegtuig egter neerstort in 'n
bloekombos. Die harde kopstamp wat Gunther opdoen, vlek die donker
gange van sy jarelange geheueverlies oop. 'n Dramatiese
reddingspoging laat hom in Reniersburg se hospitaal uit sy
bewustelose toestand wakker word waar sy staatmakersekretaresse,
Lanie de Wet hom besoek. Langs Gunther se hospitaalbed loop sy haar
egter vas in allerhande onthoubeelde wat by Helmuth begin opkom en
sy begin besef...die man op wie sy verlief is, is dalk iemand
anders. In hierdie tyd is inspekteur Leander Fourie, die nuwe
bevelvoerder van Kransbaai se polisiestasie, juis besig om al die
onafgehandelde dossiere van sy voorganger, deur te werk. Toe die
briewetas van Helmuth Gunther uit die Cessnawrak gehaal word en sy
identiteit plus 'n vroeere foto van hom daarin gekry word, wek dit
die speurinstink by inspekteur Fourie teen 'n spoed op. Want in een
van die onafgehandelde dossiere le daar 'n identiese foto wat net
'n jonger weergawe is van die bloekombos se slagoffer. Dis egter 'n
foto sonder die wondmerke aan die gesig en onder 'n ander naam. Hoe
onvoorspelbaar, hoe diep en hoe lank kan 'n stormsee sy geheime
bewaar?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.