Hierdie bundel is 'n keur uit Anton se liedjies; (hi)stories en
"his stories", fabels en feite. Goosen se musiekloopbaan strek
reeds oor 25 jaar - 15 albums, 2 SARIE-toekennings, 2
SAMA-toekennings en 'n Geraas-toekenning (2002) vir sy bydrae tot
Afrikaanse musiek. Sy werk word gekenmerk deur reisverhale
(Liedjieboer), kulturele ontwaking (Lappiesland) en stedelike
beskouings (City/Stad).
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Sun, 19 Jun 2022 | Review
by: John L.
Effense jammerte dat chords nie ingesluit is nie, maar keurig aangebiede lirieke insluitend bietjie skaarses. Teen die prys moet mens dit gryp!
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)