Lank gelede, toe diere nog kon praat, het Mamma Eend op ’n
pragtige plaas gebly. Onder ’n bos naby die rivier het Mamma
Eend op vyf eiers gesit en broei. Eendag kruip vier eendjies uit
die doppe, maar die vyfde eier broei nog nie uit nie. ’n Paar dae
later broei daar uiteindelik ’n groot, lelike eendjie uit. “Jy’s nie ’n
eend nie!” roep Mamma Eend uit. “Wie’s jou mamma?” Hierdie
titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!