Lank gelede was daar ’n pragtige meisie wat aan die rand van
’n groot woud gebly het. Haar verjaardagpresent van haar
ouma was ’n mooi rooi mantel met ’n kappie. Daarom het almal
haar Rooikappie genoem. Eendag sê Rooikappie se mamma
vir haar: “Ek het ’n paar eetgoed en ’n bottel wyn in die mandjie
gepak. Jou ouma is siek. Vat dit vir haar, dit sal haar beter laat
voel.” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige
voorlees-stories.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!