Die skrywer het 'n waagstuk onderneem om uit die bekende ou
Andersen-sprokie van die kaal keiser 'n variasie te versin wat
enersyds so na as moontlik aan die oorspronklike bly and andersyds
tog in 'n aanvaarbare moderne konteks geplaas word - sonder dat die
uiteenlopende "werelde" mekaar teenspreek. Deur dit in 'n moderne
Afrika-land te plaas en bekende uitspattighede van ons tyd as
uitgangspunt te neem, slaag hy daarin om 'n situasie wat by die
eerste aanblik totaal fiktief en buitensporig woorkom, verrassend
geloofwaardig te maak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
My review
Thu, 18 Mar 2021 | Review
by: Gunther M.
no review
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)