Nederland, 1938. Fing Boon se droom stort in duie. In plaas van
verder studeer om onderwyseres te word, moet sy by die Sigaarkeiser
gaan werk. As oppasser – of eerder “betaalde vriendin” – vir die
Sigaarkeiser se eienaardige niggie Liesl voel sy al hoe meer
opstandig oor haar lot: vriendskap is tog nie iets wat ’n mens kan
koop nie?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!