Bernard Odendaal se tweede digbundel ontgin temas soos die funksie en aard van digterskap; die drang om die onuitspreekbare te wil verwoord; die voortbestaan van Afrikaans; die sterflikheid van die mens en die natuur. Die digter dink terug aan 'n verlore jeugwęreld en vriende, kinders wat in diaspora is, en ’n nageslag wat elders en anderstalig gaan grootword. Dis ’n bundel met eietydse gedigte waarin ’n soepel taalspel gespeel word, maar wat ook hoogs toeganklike verskuns bevat.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!