Stel jou kleinding bekend aan die storie van Saggeus en leer hulle wat
dit beteken om ander deur God se oë te sien.
In Klein Beertjie nooi ’n nuwe maatjie wil Klein Beertjie nie vir
Stinkie Stink na sy verjaardagpartytjie nooi nie. Mamma Beer vertel vir
hom die storie van Jesus wat vriendelik was met ’n tollenaar en hoe
alles ten goede uitgewerk het.
Hierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges, en sal hulle leer om reeds
op ’n jong ouderdom God se liefde aan ander te betoon.
• Stel jong lesers bekend aan die storie van Saggeus in Lukas 19:1-10.
• Help 3- tot 6-jariges verstaan wat dit beteken om ander te verwelkom
en hoe baie barmhartigheid, liefde en gasvryheid vir ander kan beteken.
• 24 volkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Invites Someone
New.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!