|
|
Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > General
Lewensgeluk begin by liefde vir die Here – Spreuke 1:7
Geliefde kinderboekskrywer Wendy Maartens span saam met bekroonde
illustreerder Zinelda McDondald om die mees gepaste tekste uit die boek
Spreuke in kinders se taal lewend te maak.
Aangevul deur 'n leestukkie, iets om te doen en 'n gebed sal hierdie
boek jou kind help om die kuns van die lewe aan te leer en ’n
gedissiplineerde lewenstyl te handhaaf.
Spreuke vir kleingoed is 'n aanwins op enige kind se boekrak en sal 'n
lewenslange liefde vir God se woord by jou kind kweek.
Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer.
Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.
Kyle and Kelsey Kupecky couldn't have dreamed a better love story for themselves had it been scripted by a bestselling novelist like Kelsey's mom, Karen Kingsbury. In fact, if you asked them, Kyle and Kelsey would name God as the author of their story. And they're glad they trusted him to write it for them.
Unfortunately, too many girls hoping for their own happily-ever-after have taken matters into their own hands, chasing after boys when they should be chasing after God. And that inevitably leads to heartache, low self-esteem, and poor choices as girls give in to pressure from media and peers to look and act a certain way to attract guys.
Kyle and Kelsey want girls to know that it's never too late to trust God with their love lives, that wherever they are, there's always hope for the future. Through their own story and the stories of others who long for love, they show girls how to put God first, how to value and protect their purity, how to deal with loneliness and bullying, and how to see themselves as God does--a one-in-a-million girl who deserves no less than God's best.
Die Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en diere.
Die volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, 'n "Verwonder jou'' gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.
Introduce little ones to treasured Bible stories! Watch their eyes
light up as they discover Noah's floating zoo, brave little David, and
gentle Jesus. Fourteen timeless tales come alive through simple,
memorable rhymes that toddlers will treasure.
Perfect for shared reading moments, and as gift for baptisms, baby
showers, and holidays.
Stel kleintjies bekend aan die bekendste Bybelverhale! Leer hulle oor
Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus.
Veertien geliefde verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike
rympies wat kleuters sal koester.
Dis perfek vir voorlees en as geskenk vir 'n doop, ooievaarstee en
Kersfees.
Princess Paris has a busy day filled with royal duties. But when her
crown is stolen, she fears she can’t represent her king on her
mission. As she meets leopards, an elephant, and a buffalo, Paris
realizes that each animal has a unique problem. But will Paris be able
to help them? And will she get her crown back in time to meet the king?
Tag along on this African safari with Paris, Kobe, and Chunk (the whole
Tebow Pack!) and learn that helping others is the greatest purpose of
all.
Marinda Engelbrecht, ’n oudonderwyser, gewilde TV-sjef en self ’n
ouma, weet maar alte goed waarvan kinders hou. Hier deel sy ’n
dagstukkie of doen-ding vir kinders vir elke dag van die jaar. Dié
boek is gepas vir nuwe lesertjies en saamlees, of dit nou saans in
die bed of in die klaskamer is.
Die vrolike, kleurvolle illustrasies maak dit pret om te
lees, nie net vir kinders nie, maar ook vir ouers en onderwysers.
Dit wys kinders wat God vir hulle kan beteken en bou
veerkragtigheid.
Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met
skool en ’n graad moet hê voor jy ’n verskil
kan maak. Neem nou deel aan Jesus se rewolusie van hoop. Dis nou die
tyd om al die groot vrae te vra, belangrike geloofsgewoontes aan te
leer, die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak te
sien en jou eie roeping te ontdek. Jesus het nie vir kinders
gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein.
Nou is dit jou beurt. Eendag is te ver.
Are you ready for the most incredible prayer adventure?
Maybe you've talked a lot ABOUT God, maybe you've learned to talk TO God - but how about talking WITH God?
How to Hear God: A Guide for Young Explorers maps out new ways and challenges that will help you understand more about how God speaks to us today and it will give you the tools and the confidence to have a go.
Jam-packed with stories, activities, inspirational people and everyday testimonies - adventuring with God in listening prayer has never felt so possible!
Pete's award-winning books: How to Pray: A Guide for Young Explorers, How to Pray and The Prayer Course have helped more than 3 million people go deeper and have more fun with prayer. How to Hear God: A Guide for Young Explorers is designed to help a new generation take the next step their own prayer adventures.
Prinses Paris het ’n besige dag voor haar. Maar as haar kroon gesteel
word, is Paris bang dat sy nie die koning sal kan verteenwoordig nie.
Sy ontmoet luiperde, ’n olifant en ’n buffel en sy besef dat elkeen ’n
unieke probleem het. Maar sal sy hulle kan help? En sal sy haar kroon
betyds terugkry om die koning te kan ontmoet? Kom saam op hierdie
Afrika-avontuur met Paris, Kobe en Chunk (die hele Tebow-familie) en
besef dat om ander te help die belangrikste doel van alles is.
Ontwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en
lekkerlees-stories!
In Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met prettige
aktiwiteite om 5- tot 8-jariges se taalvaardigheid ’n hupstoot te gee.
Wendy het woorde gekies wat ’n Bybelse inslag het, soos ark (A),
Betlehemster (B) en Christen (C). Aktiwiteite soos soek die woorde en
eenvoudige blokkiesraaisels sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien
Tweens face many challenges daily—from bullying, peer pressure and
making new friends, to maintaining good grades, fitting in and making
their parents proud. The good news is, they do not have to overcome
these challenges alone—God is with them every step of the way.
Mini Devotions: Knowing God for Kids will guide boys and girls aged
8-12 as they get to know God’s love, faithfulness and protection in
difficult times, and discover how obeying Him can lead to a heart of
courage and confidence they didn’t know they had.
The 180 short devotions and practical life lessons will strengthen
their minds and souls as they take on the daily challenges of tween
life and get to know God better. It fits perfectly in any pocket or
backpack, allowing children to pause, reflect and spend time with God
anywhere and at any time.
|
You may like...
Snowy 2-In-1
Angus Buchan
Paperback
R149
R137
Discovery Miles 1 370
|