Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met
skool en ’n graad moet hê voor jy ’n verskil
kan maak. Neem nou deel aan Jesus se rewolusie van hoop. Dis nou die
tyd om al die groot vrae te vra, belangrike geloofsgewoontes aan te
leer, die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak te
sien en jou eie roeping te ontdek. Jesus het nie vir kinders
gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein.
Nou is dit jou beurt. Eendag is te ver.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!