Hierdie boek is vol lewendige en prettige illustrasies wat kinders
aan God se Woord en Sy liefde vir hulle bekendstel. Elke
Bybelverhaal het: 'n gebed om kinders te help om met God ‘n band te
vorm; 'n Christelike waarde wat die verhaal versterk; En 'n vraag
om kinders te help om te verbaliseer; Wat hulle gelees, gehoor en
verstaan het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!