0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity

Buy Now

Die Wonder Van Die Skepping - Nog 100 Dagstukkies Oor God & Wetenskap (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R230
Discovery Miles 2 300
You Save: R49 (18%)

Die Wonder Van Die Skepping - Nog 100 Dagstukkies Oor God & Wetenskap (Afrikaans, Hardcover)

Louie Giglio

 (sign in to rate)
List price R279 Loot Price R230 Discovery Miles 2 300 You Save R49 (18%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Die Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en diere.

Die volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die węreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, 'n "Verwonder jou'' gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.

General

Imprint: Struik Christian Media
Country of origin: South Africa
Release date: October 2022
Authors: Louie Giglio
Dimensions: 203 x 152 x 16mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 208
ISBN-13: 978-1-77634-301-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Christianity > Christianity For Kids & Teens
LSN: 1-77634-301-8
Barcode: 9781776343010

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners