Hierdie unieke interaktiewe kleurvol geillustreerde storieboek
Bybel wil met die hulp van twee kinderkarakters, Sammy en Amy,
kinders tussen die ouderdom 7-10 jaar help om “binne in die Bybel
te klim” asof hulle self daar saam met die Bybelkarakters is. Op
hierdie verbeeldingryke manier sal kinders ontdek hoe relevant die
Bybel vandag nog vir hulle lewens is, hoe sinvol geloof is en hoe
wonderlik dit is om ’n kind van God te wees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!