Leer jou kleinding hoe om God te loof saam met die dierbare Klein
Beertjie wat vir God ’n lied sing terwyl hy God se wonderlike skepping
bewonder!
In Klein Beertjie sing vir God loop Klein Beertjie in die bos, in die
veld en in die berge, en hy kan nie anders as om te sing wanneer hy na
alles kyk wat God gemaak het nie.
Hierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges, en sal van jongs af ’n
liefde vir God en sy skepping in hulle harte aanwakker.
• Help 3- tot 6-jariges om die vreugde van lof aan God te ontdek.
• 24 volkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Sings to God.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!