Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > Thrillers
|
Buy Now
Breinlabirint (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R169
Discovery Miles 1 690
You Save: R31
(16%)
|
|
Breinlabirint (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R200
Loot Price R169
Discovery Miles 1 690
You Save R31 (16%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
BANGMANSKLOOF IS ’N BANGMAAKPLEK …
Louw Erasmus word een oggend deurmekaar wakker. Alles in sy lewe voel
vreemd, insluitend sy ouers. Hoewel alles normaal lyk in hul weelderige
huis in Bangmanskloof, voel hy dat iets verkeerd is.
Daar is gapings in sy geheue, en sy lewe voel soos ’n vervolgverhaal
met ontbrekende hoofstukke. Hy voel amper soos ’n gevangene in die
groot, koue huis. Hy het ’n merk om sy nek, en die verhaal van hoe hy
dit gekry het, is net die eerste van vele skokke.
Raaisels, geheime, en gevare. Wat is werklik aan die gang?
Met Breinlabirint het die bekroonde François Bloemhof ’n nuwe soort
boek geskep – een wat in die vorm van ’n vervolgverhaal aangebied word.
Hierdie storie sal beide avontuurlustige en trae lesers op meer as een
manier betrek. Dit is ’n boek wat op ’n nuwe manier geskryf en gelees
moet word!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R222
R195
Discovery Miles 1 950
The Stranded
Sarah Daniels
Paperback
R215
R170
Discovery Miles 1 700
Kill Joy
Holly Jackson
Paperback
R195
Discovery Miles 1 950
Silent Sister
Megan Davidhizar
Paperback
R269
R246
Discovery Miles 2 460
Donker Web
Fanie Viljoen
Paperback
(2)
R325
R150
Discovery Miles 1 500
The Treatment
C.L. Taylor
Paperback
(1)
R271
R248
Discovery Miles 2 480
Skerwe
Sally Partridge
Paperback
R230
R216
Discovery Miles 2 160
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.