Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies
|
Buy Now
Katalekte (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R343
Discovery Miles 3 430
You Save: R56
(14%)
|
|
Katalekte (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R399
Loot Price R343
Discovery Miles 3 430
You Save R56 (14%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Die subtitel "artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan" dui
reeds op die belangrikste temas in Breytenbach se nuwe bundel:
afskeid, verganklikheid, die dood. Maar tog is daar ook, soos
altyd, gedigte wat 'n viering is van die lewe en van die liefde.
Katalekte vorm 'n drieluik met sy vorige twee bundels, Die
windvanger en Die beginsel van stof. Soos voorheen, gedigte wat
aards is en liries, sintuiglik en abstrak, eenvoudig en kompleks,
onthutsend en teer. En steeds, die assosiasie van letsels,
oorblyfsels, flardes, van onvolledigheid. En uiteindelik, 'n
oorgang na "die bevryding van onsigbaarheid". Die boek sluit 20
afbeeldings in kleur in, van pampoen tot nar: 'n integrale deel van
die teks.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.