Openbaring is 'n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen
twee uiterstes – C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die
koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en 'n
bestaan maak, in onderskeidelik die snerpende Siberiese koue en die
verswelgende hitte van die Danakil-depressie. Hoekom? Want die
reisigers doen hul bes om nie “lou” te wees nie, maar met absolute
oorgawe te lewe!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!