Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
Buy Now
Jasper in gevaar: 10 (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R134
Discovery Miles 1 340
|
|
Jasper in gevaar: 10 (Afrikaans, Paperback)
Series: Jasper-jeugreeks
(sign in to rate)
Loot Price R134
Discovery Miles 1 340
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar
was verskeie herdrukke. Hierdie is die tiende titel in die
Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit
is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is
die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die
vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! Saam met ‘n
groep kinders van Leliesvlei se hoerskool, en onder toesig van
meneer Basson, gaan Jasper die Wildtuin besoek. Maar op pad
daarheen - en nogal op ‘n steil bergpas en in gietende reen van ‘n
Laeveldse donderstorm - raak die bus waarmee hulle reis onklaar. En
lank nadat die donderstorm bedaar het, staan die logge ou rooi
gevaarte nog al die tyd langs die pad, te steeks om ‘n wiel te
verroer. Intussen begin dit reeds donker word en meneer Basson word
onrustig. Nou nie heeltemal met meneer Basson se toestemming nie,
besluit Jasper en sy drie maats dat hulle die wereld moet gaan
verken en kyk of hulle nie hulp kan kry nie. En ja werklik, voordat
hulle baie ver gevorder het, hoor hulle die gedreun van ‘n
vragmotor, wat hulle na ‘n afgesonderde plaashuis lei. Omhul deur
die waas van geheimsinnigheid, le die huis tussen die bosse, sonder
‘n lig of enige ander teken van lewe, behalwe die vragmotor wat
daar staan. Jasper se kort hare gaan staan nog regopper as
gewoonlik, maar hy besluit om deur te druk met sy ondersoek. Hy is
immers die leier van die Viermanskap. Maar hy moes liewer net daar
omgedraai en teruggestap het skoolbus toe. Dit sou beter gewees het
vir almal … Kom deel in die avonture van Jasper!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R174
Discovery Miles 1 740
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R199
Discovery Miles 1 990
Spaceboy
David Walliams
Paperback
R297
Discovery Miles 2 970
Vilest Things
Chloe Gong
Paperback
R425
R289
Discovery Miles 2 890
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.