0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing

Not currently available

Oepse daisy (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R272
Discovery Miles 2 720

Oepse daisy (Afrikaans, Paperback)

c. Johan Bakkes

 (sign in to rate)
Loot Price R272 Discovery Miles 2 720

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Oepse daisy kon net sowel "O bliksem", "O gits" of "O magtag" gewees het, maar miskien is dit tyd om Juanita du Plessis in plaas van Jack Parow te speel. So se Johan Bakkes. Die maklik begaanbare wee hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle wee wat met bloedsweet gepaardgaan. Daar waar min ander dit nog gewaag het. Hier is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver en naby reise, propvol humor, en nooit sonder deernis vir die medemens nie. Dit gaan hier oor die sielsdinge van reis en verken, veel eerder as die plek en die pad daarheen Die reis bly die tema, maar die ouderdom maak dat melankolie en nostalgie sy kop uitsteek. Die titelverhaal dui op een van die skrywer se heel moeilikste reise - om kolonkanker te oorwin. En uiteindelik wys hy ons hy's nog nie naastenby naby aan "pushing up daisies" nie.

General

Imprint: Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: July 2016
Authors: c. Johan Bakkes
Dimensions: 213 x 137 x 13mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 160
ISBN-13: 978-0-7958-0030-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing > General
Books > Travel > Travel writing > General
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Reis
LSN: 0-7958-0030-4
Barcode: 9780795800306

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners