Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
Buy Now
Die leeu, die heks en die klerekas (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R172
Discovery Miles 1 720
|
|
Die leeu, die heks en die klerekas (Afrikaans, Paperback)
Series: Kronieke van Narnia
(sign in to rate)
Loot Price R172
Discovery Miles 1 720
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Toe die Tweede Wereldoorlog uitbreek, word Edmund, Peter, Susan en
Lucy uit Londen weggegestuur om by 'n ou familievriend op die
Engelse platteland te gaan woon. Met die dat ou professor Kirke
skynbaar heeltemal in sy eie wereld leef, kan die kinders
ongestoord na hulle eie vermaak soek in sy yslike ou huis in die
middel van nerens. Eers is daar die opwinding van die huis verken:
lang gange, eindelose spaarkamers, vertrek op vertrek vol boeke en
dan een enorme kamer waarin daar niks behalwe 'n groot klerekas
staan nie. Dit, dink Lucy, verdien nadere ondersoek. Terwyl sy nog
haar pad deur die rye jasse binne-in die kas oopdruk, voel sy
meteens iets sag en poeierig en yskoud op haar val en ontdek dat sy
in die middel van 'n woud staan. Dis aand, en daar’s sneeu onder
haar voete en sneeuvlokkies dwarrel deur die lug. Lucy het sowaar
in die vreemde towerwereld van Narnia beland. Die tweede avontuur
in die opwindende Kronieke van Narnia ¬– meesterlik vertaal deur
Kobus Geldenhuys.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.