Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
Buy Now
Die Perd En Sy Seun (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R172
Discovery Miles 1 720
Other Buying Options
Seller Price
R186
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
|
Die Perd En Sy Seun (Afrikaans, Paperback)
Series: Kronieke van Narnia
(sign in to rate)
Loot Price R172
Discovery Miles 1 720
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Toe Sjasta uitvind hy’s nie regtig die arm visserman Arsjeesj se
seun nie, is hy verras en selfs 'n bietjie verlig. Hy’t in elk
geval nog nooit soos 'n Kalormeen gevoel nie. Dit beteken hy kan
enigiemand wees! In sy wildste drome sou hy hom egter nie die
verrassings en avonture kon voorstel wat op hom wag wanneer hy deur
die pratende perd Bree oortuig word om Kalormen te verlaat en na
die magiese koninkryk van Narnia te vertrek nie. Hulle reis is
propvol gevaar en intrige: eers deur die bose stad Tasjbaan, dan
verby grieselrige grafkelders van oerkonings en dan deur 'n
skynbaar nimmereindigende woestyn tot by die hoe berge van
Argenland. En wanneer Narnia reeds op die horison wink, besef
Sjasta die grootste uitdaging le nog voor hom: “As jy dit opmors,
gaan jy elke geveg in jou lewe opmors. Dis nou of nooit.”
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R208
R182
Discovery Miles 1 820
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R242
Discovery Miles 2 420
Dryf
Cecilia Steyn
Paperback
R280
R241
Discovery Miles 2 410
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.