|
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
Buy Now
Prins Kaspian: No. 4 (Afrikaans, Paperback)
Price: R193
Discovery Miles 1 930
|
|
|
Prins Kaspian: No. 4 (Afrikaans, Paperback)
Series: Kronieke van Narnia
(2 ratings, sign in to rate)
Price R193
Discovery Miles 1 930
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
Die vier Pevensie-kinders sit nog ewe mismoedig op die stasie en
wag vir die trein wat hulle moet terugneem skool toe, toe Lucy
skielik 'n pluk voel. Dan voel Edmund dit ook, en 'n minuut later
Susan en Peter ook. In 'n ommesientjie verdwyn die stasie en bevind
die kinders hulle in 'n ruie woud langs die see, naby die bouval
van wat vroeer hulle kasteel, Kair Paravel, was. Hulle is terug in
die magiese land Narnia, waar hulle as konings en koninginne
geheers het in Die leeu, die heks en die klerekas. Iets is egter
nie pluis nie. Hulle eens majesteuese kasteel is 'n ruine en dis
oral vreemd stil en leeg. Deur Troempels die dwerg leer hulle van
die tragiese lot wat Narnia getref het: Burgeroorlog is besig om
die land te verwoes en die dapper Prins Kaspian probeer moedig om
sy regmatige koninkryk uit sy bose oom Miraz se kloue te red.
Kaspian het egter hulp nodig en met Aslan se leiding aanvaar die
kinders die uitdaging om Narnia weer 'n vrolike en vry land te
maak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R230
R209
Discovery Miles 2 090
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
Dryf
Cecilia Steyn
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.