Books > Health, Home & Family > Handicrafts
|
Buy Now
Nuwe vintage - Meer as 100 handwerkprojekte en vinnige idees (Paperback)
Loot Price: R75
Discovery Miles 750
You Save: R20
(21%)
|
|
Nuwe vintage - Meer as 100 handwerkprojekte en vinnige idees (Paperback)
(sign in to rate)
List price R95
Loot Price R75
Discovery Miles 750
You Save R20 (21%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Hierdie boek bied jou meer as 75 stap-vir-stap-projekte en meer as
25 vinnige idees, met pragfoto's om ou, ongebruikte voorwerpe in
begeerlike juweliersware, dekoritems, skryfbehoeftes, meubels en
nog meer te omskep. Leer hoe om met eenvoudige handwerktegnieke,
algemene handwerkbenodigdhede en net 'n bietjie kreatiwiteit unieke
voorwerpe te skep wat jy kan dra, vertoon of gebruik. Benewens die
stap-vir-stap-projekte gee die skrywer nuttige advies oor hoe om
voorwerpe 'n vintage-voorkoms te gee, waar jy vintage-prente kan
kry en idees vir tweedehandse voorwerpe wat jy in jou projekte kan
gebruik. Carla se geheim is om die moontlikhede in alles raak te
sien. Ma se ou blikke, Ouma se stukkende borsspelde en Pa se
versameling sleutels word omtower tot bruikbare, praktiese,
pragtige kleinode. Die boek is pragtig geillustreer met besielende
foto's en bevat onder meer: Wenke, gereedskap en truuks;
Juweliersware; Flesse, bottels en vase; Dekor; Tekstiele; Muurkuns;
Ligte en lanterns; Papier en verpakking; Vir die tuin; Herskepte
meubels; Koel kamerdekor vir kinders. In 'n wereld waar vermorsing
en afval dringend bekamp moet word, kan jy gerus aansluit by die
immer groeiende groep handwerkers wat kies om iets wat oud is vir
iets nuuts te gebruik.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.