0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies

Buy Now

Voor-Bode (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R198
Discovery Miles 1 980

Other Buying Options

Seller Price R231
Expected to ship within 4 - 6 working days
Voor-Bode (Afrikaans, Paperback): Cas Vos

Voor-Bode (Afrikaans, Paperback)

Cas Vos

 (sign in to rate)
Loot Price R198 Discovery Miles 1 980

Bookmark and Share

Expected to ship within 6 - 10 working days

Die titel van Cas Vos se nuutste bundel dui nie op ’n onheilsboodskap nie, maar eerder op die draer of draers van boodskappe van hoop. Die tema word reeds in die openingsgedig in die vooruitsig gestel, waar die môrester die opdrag kry om deur die donker te kyk na waar “duister soos ’n vlermuis / vlug voor die nag hom verlaat.” Alhoewel die nag, donkerte, pyn en ellende die grondstof van baie gedigte is, word hierdie gegewe as die vertrekpunt na iets anders gesien, soos Plato se grot in die gedig “In die begin …”. Hier, “waar misteries teen die wand flikker”, het die spreker reeds “voorspooksels” gekry van sy taak. Uit hierdie donker maar veilige ruimte word die mens van sy geboorte af met al sy erflike belastheid gestoot om met sy woorde die węreld te verken, sy ervarings op te teken en ’n boodskap oor te dra. Saam met ander bodes, soos engele, heiliges, skeppers en geliefdes verken die bundel oorloë, rampe en pyn, maar ook liefde, medemenslikheid en skoonheid. Ten slotte bely die digter dat al sy vermoëns net “ten dele” is, maar dat hy wel verskans is teen die pyn van ’n geknakte liggaam “tot die volheid my / onverhoeds verras.” Die bundel bevat ’n aantal knap vertalings uit die werk van die Griekse digters Konstantinos Kavafis en Giorgios Seferis, wat in aansluiting met die temas van die digter se eie werk deur die bundel versprei is.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: September 2015
Authors: Cas Vos
Dimensions: 213 x 137 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 143
ISBN-13: 978-1-4853-0542-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Promotions
LSN: 1-4853-0542-X
Barcode: 9781485305422

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Our Words, Our Worlds - Writing On Black…
Makhosazana Xaba Paperback R315 R291 Discovery Miles 2 910
Years Of Fire And Ash - South African…
Wamuwi Mbao Paperback R521 Discovery Miles 5 210
The Sun And Her Flowers
Rupi Kaur Paperback  (5)
R435 R320 Discovery Miles 3 200
The Hill We Climb - An Inaugural Poem
Amanda Gorman Hardcover R283 Discovery Miles 2 830
Knapsekerels
Pieter Fourie Paperback R215 Discovery Miles 2 150
In A Free State - A Music
P.R. Anderson Paperback R200 R185 Discovery Miles 1 850
Life - Poems To Help Navigate Life's…
Donna Ashworth Hardcover R250 R227 Discovery Miles 2 270
Loss - Poems To Better Weather The Many…
Donna Ashworth Hardcover  (1)
R250 R227 Discovery Miles 2 270
Olga Kirsch - A Life In Poetry
Egonne Roth Paperback R275 R254 Discovery Miles 2 540
Die Maan Is Swart - Gedigte Van Adam…
Adam Small, Ronelda Kamfer Paperback  (1)
R230 R205 Discovery Miles 2 050
What The Moon Gave Her
Christi Steyn Paperback R340 R308 Discovery Miles 3 080
Sea Prayer
Khaled Hosseini Hardcover  (1)
R336 Discovery Miles 3 360

See more

Partners