Cas Vos het hom met sy vorige bundels reeds gevestig as digter van
liefdespoesie. In hierdie is dit nie bloot die tema van die liefde
wat opval nie, maar ook die liefdevolle hantering van ’n wye
register onderwerpe. Opvallend is die groot aantal gedigte oor kuns
en kunstenaarsfigure soos Vincent van Gogh en die Suid-Afrikaanse
skilder Marlene Dumas, die komponis J.S. Bach en die beeldhouer
Michelangelo. Ook eietydse ikone soos Edith Piaf, Kate Moss en
Katie Melua word met deernis aan die leser voorgestel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!