0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Social studies > Sociology & social issues > Work & industry / world of work

Buy Now

In Opleiding: Wetenskaplike (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R146
Discovery Miles 1 460
You Save: R24 (14%)

In Opleiding: Wetenskaplike (Afrikaans, Paperback)

Cath Ard

Series: In Opleiding

 (sign in to rate)
List price R170 Loot Price R146 Discovery Miles 1 460 You Save R24 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Donate to Against Period Poverty

Leer hoe om ’n ruimtevaarder, wetenskaplike, dokter of ingenieur te word in hierdie opwindende nuwe reeks!

Met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van hierdie verskillende beroepsmense, sal hierdie boeke jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die węreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou.

Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ’n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!

Ruimtevaarder in opleiding leer die jong leser alles oor die ruimte, sterrekunde en die lewe aan boord die Internasionale Ruimtestasie.

Wetenskaplike in opleiding leer kinders oor basiese chemie, biologie en fisika.

Dokter in opleiding vertel die leser hoe dokters, verpleegsters en paramedici lewens red.

Ingenieur in opleiding wys jong kinders hoe ingenieurs wiskunde en wetenskap gebruik om die geboue en masjiene te bou wat ons elke dag sien.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: In Opleiding
Release date: May 2019
Authors: Cath Ard
Dimensions: 257 x 201 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 48
ISBN-13: 978-0-7993-9247-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > General
Books > Children's & Educational > Social studies > Sociology & social issues > Work & industry / world of work > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
LSN: 0-7993-9247-2
Barcode: 9780799392470

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners