Op skool was sy dié meisie: mooi en gewild met skatryk ouers.
Tien jaar later is Connie Verster se lewe ’n omgekeerde sprokie: van
Gouelokkies tot Aspoestertjie. Nou is sy ’n gesk eide enkelouer wat
spartel om kop bo water te hou.
Dan stap die destydse bleeksiel Stef Neetlingh op ’n dag by haar
gastehuis in. Connie herken glad nie die aantreklike man nie. Stef is
dit te wagte: Vir hom is Connie steeds die goue meisie wat vaaljapies
soos hy miskyk. Hoekom kan hulle dan nie ophou om aan mekaar te dink
nie?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!