Zoya presteer nie op skool soos haar identiese tweelingsussie Zoe nie. Maar wie
gee tog om oor wiskunde en rekeningkunde? Dis veel beter om seker te maak sy
lyk altyd fantasties op ’n selfie. Dis tog hoe sy Erwee du Rand se oog kan vang.
Of is dit?
Wanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy in die wolke oor
die kans om tyd saam met Erwee te spandeer. Buitendien, hoe moeilik kan dit
nou wees om met ’n begroting te werk? Daar is wel ’n paar probleme: die jaloerse
Beula, ’n geheimsinnige matchmaker en die feit dat haar pa skielik tienersleng
praat en leer skateboard ry . . .
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!