Die tweede boek in Cressida Cowell se gewilde Hoe om jou draak te
tem-reeks. Kan die Wiking-held Harwarrus Horribalus die skat van
Grombaard die Gruwelike vind voor Alvin die Verraderlike sy slinkse
kloue daarop kry? En wat as Harwarrus 'n kis oopmaak wat se moenie
oopmaak nie? Sal hy lewe om die storie te vertel?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!